
SA benodig sosiale kohesie en 'n nuwe sosiale kontrak
Dit is teen hierdie tyd redelik duidelik dat Suid-Afrika tans met enorme uitdagings gekonfronteer word. Nasionaal en plaaslik. By die Sentrum vir Publieke Getuienis glo ons dat daar nou veral op twee sake gefokus moet word, naamlik ’n nuwe sosiale kontrak (social compact) en verhoogde sosiale kohesie (social cohesion). Beide die sake vorm die onderbou vir baie ander vorme van herstel soos byvoorbeeld ons stryd teen armoede en ‘n sukkelende ekonomie, asook (gewelds) misdaad. D