SPG logo.png

Centre for Public Witness

  • Home

  • About Us

  • News

  • COVID-19

  • Projects

    • GROEI
    • Homelessness
    • #100DorpeDialoog
  • Newsletter

  • WCEN

  • More...

    Use tab to navigate through the menu items.
    English
    English
    Afrikaans
    • All Posts
    • Afrikaans
    • English
    Search
    #100DorpeDialoog
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    #100DorpeDialoog

    The My Mooi Dorp program on RSG serves as inspiration for the Centre for Public Witness. This radio program aims to help towns in our country - through encouragement, information and empowerment - to become model towns. Not only does the centre share this vision, but we also work hard to improve social cohesion in South Africa through the #100DorpeDialoog project. On 10 and 11 February 2022, the centre will facilitate a discussion on this topic and would like to invite pastor
    0 comments
    Ons droom is sosiale kohesie in Suid-Afrika
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Ons droom is sosiale kohesie in Suid-Afrika

    Die versterking van sosiale kohesie by steeds baie hoog op ons lys. Twee inisiatiewe het die afgelope kwartaal aandag gekry. Die eerste was die fasilitering van die ‘n “onafgehandelde familiegesprek” tussen die VGK en die NGK op Piketberg (foto onder). Ons het opnuut bewus geword van die hoeveelheid seer wat onder die oppervlak, oral in ons samelewing, lê. Die gewilligheid, moed en ywer om die saak aan te pak, het ons inspireer. ‘n Opvolggesprek is bepan vir 23 Junie. Daar he
    0 comments
    VGK en NGK praat saam oor die toekoms op Piketberg
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    VGK en NGK praat saam oor die toekoms op Piketberg

    Lede van die kerkrade van die NGK en VGK op Piketberg het verlede Dinsdag vergader om saam te gesels oor die toekoms van die pragtige dorp. Dit kom na die gesprek onlangs op Koringberg wat ook deur die Sentrum vir Publieke Getuienis gefasiliteer is. Hoe gaan dit, Piketberg? Sedert 2019 is die Sentrum vir Publieke Getuienis besig om kerkgroepe op dorpe te help om oor hierdie vraag aan hul dorpe na te dink. By so ‘n dorpsgesprek word die volgende vier vrae gewoonlik gestel: · W
    0 comments

    Sentrum vir Publieke Getuienis | Tel. 021 957 7202  I  Fax: 086 531 9287  I  spg@kaapkerk.co.za | Bellville, Cape Town

    Religious Centre, church and charity. © 2020 Sentrum vir Publieke Getuienis

    • Instagram
    • Facebook
    • Twitter
    • YouTube