top of page
Search
  • Writer's picturePublieke Getuienis

WCEN praat oor grond, huise, ekonomie, geweld, korrupsie

@Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit

Die Western Cape Ecumenical Network (WCEN) het verlede Dinsdag by die Andrew Murray Sentrum op Wellington vergader. Hierdie vergadering het verteenwoordigers van hoofstroom en onafhanklike kerke, asook die WPRK, TEASA, SACLI, Concerned Clergy en Great Commision ingesluit.

Die volgende gebed is deur Edwin Arrison na die vergadering vir die WCEN geskryf:


Elna Mouton het ook ‘n aangrypende kaplediens gehou. Blaai gerus deur van die foto's wat op die dag geneem is.



bottom of page