top of page
Search
  • Writer's picturePublieke Getuienis

Plan vir haweloses in Bellville, Durbanville, Kraaifontein

In samewerking met MES (Mould Empower Serve)


(Scroll down for English)

Die afgelope tyd het ons heelwat nagedink oor ons aanbod as gelowiges op die hawelose uitdaging in die omgewing. Verskeie vergaderings het met rolspelers plaasgevind en ‘n kort-, medium- en langtermyn strategie begin vorm aanneem. Ons is deeglik bewus van die uitdagings en ook vrese wat by gemeentes bestaan om betrokke te raak. Tog wil ons graag die volgende twee versoeke aan julle rig.

1. Ons benodig ‘n aantal gemeentes wat hulle sale beskikbaar sal stel om op ‘n rotasiebasis haweloses te huisves. Dit sal vir ‘n maksimum van 3 nagte wees, tydens erge stormweer. Sien asseblief die aangehegte ooreenkoms wat die gemeente beskerm en ook duidelik maak wat verwag word en wat NIE verwag word nie. Ons verstaan deeglik dat daar gemeentes is wie se sale reeds uitverhuur word. Klik op die onderstaande skakel om die ooreenkoms af te laai.

Ooreenkoms - Gemeentes se huisvesting va
.
Download • 101KB

2. Ons benodig ‘n “bank van vrywilligers” wat opgelei en dan genader kan word om vir beperkte ure diens te doen tydens hierdie geleenthede.

MES sal steeds al die koördinering doen, maar ons kan eenvoudig nie al die logistieke druk alleen op hulle plaas nie. Intussen is ons dankbaar om te sê dat ‘n aantal ander kerke in ons omgewing besig is om in te koop. Dit word dus ‘n heerlike ekumeniese oefening.

As daar enige vrae is, kontak braam@kaapkerk.co.za. Hoop om spoedig van julle te hoor!


Plan for the homeless in Durbanville, Bellville, Kraaifontein

In collaboration with MES (Mould Empower Serve)


Lately, we have been pondering about our offer as believers regarding the homelessness challenge in these areas. Several meetings involving relevant role players occurred and a short, medium and long-term strategy started to take shape. We are well aware of the challenges and also fears that exist in congregations to get involved. However, we would like to make the following two requests.

1. We require a number of congregations to provide access to their halls to house the homeless on a rotational basis. This will be for a maximum of 3 nights during severe storms. Please see the attached agreement that protects the congregation and also clarifies what is expected and what is NOT expected. We fully understand that there are congregations whose halls are already being rented out.


The agreement can be downloaded by clicking on the file below.

Agreement - Congregations and the housin
.
Download • 101KB

2. We need a “bank of volunteers” who can be trained and then approached to serve for limited hours during these events.

MES will still do all the coordination, but we simply cannot put all the logistical pressure on them alone. In the meantime, we are grateful to say that a number of other churches in our area are buying in. So this is becoming a wonderful ecumenical exercise.

If there are any questions, please feel free to contact braam@kaaperk.co.za. Hope to hear from you soon.


#homelessness #help #mould #empower #serve

bottom of page