top of page
Search
  • Writer's picturePublieke Getuienis

Nuwe Ithemba op pad

Dit is met groot opgewondenheid wat ons aankondig dat die tweede uitgawe van ons nuusbrief, Ithemba, binnekort uitgereik gaan word!


Ithemba is die Xhosa woord vir hoop. Ons weet dat Suid-Afrikaners wat saamstaan 'n verskil kan maak en ons hoop om samewerking en 'n gevoel van gemeenskap met hierdie nuusbrief te bewerkstellig.


Klik hier om vir die nuusbrief in te teken: https://af.publiekegetuienis.org/contact-us


bottom of page