top of page
Search
  • Writer's picturePublieke Getuienis

Biddag vir Ekologie

Verlede Sondag was die Biddag vir Ekologie. In die video gee Dewald Hoffmann (van Getuienisaksie se Groenspan) 'n paar riglyne oor hoe jy hierdie spesiale dag van gebed nog steeds kan herdenk.



Hier is ook vyf voorstelle waarvoor ons kan bid en kyk gerus onder vir 'n gebed vir planeet aarde en sy mense wat jy gerus ook kan gebruik.


bottom of page