SPG logo.png

Centre for Public Witness

  • Home

  • About Us

  • News

  • COVID-19

  • Projects

    • GROEI
    • Homelessness
    • #100DorpeDialoog
  • Newsletter

  • WCEN

  • More...

    Use tab to navigate through the menu items.
    English
    English
    Afrikaans
    • All Posts
    • Afrikaans
    • English
    Search
    Statement on Gender-Based Violence - 25 November 2020 to 10 December 2020
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Statement on Gender-Based Violence - 25 November 2020 to 10 December 2020

    Written by Riaan de Villiers As we start this year’s 16 Days of Activism against Gender-Based Violence towards a world free of sexism, discrimination, and violence against women and children, we are horrified, angered, deeply distressed, and concerned by the levels of brutal violence women and children in our country are facing and enduring. With rising crime levels South Africa is a dangerous place for women and children, as the Crime Statistics of 2019/20 released on 31 Jul
    0 comments
    Diaconia and Centre for Public Witness take hands
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Diaconia and Centre for Public Witness take hands

    Nioma Venter (Diaconia) and Braam Hanekom (Center for Public Witness) presented 25 pastors in Khayelitsha with PnP food vouchers before the #Lockdown commences. Some of the gift certificates were also distributed in Delft last night (26 March 2020).
    0 comments
    40 geskenke wat COVID-19 aan my gegee het
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    40 geskenke wat COVID-19 aan my gegee het

    Braam Hanekom Daar is ‘n gesegde wat lui dat elke donker vallei aan jou ‘n geskenk bied. Net jy kan dit vind en net jy kan dit oopmaak. Met COVID-19 is dit nie anders nie. Die afgelope dae het ek gaan sit en dink oor die mooi en goeie goed wat ek die afgelope tyd om my waargeneem en ontvang het. 1. Ek het my huis weer leer waardeer. Vir te lank was dit net ‘n oorslaapplek in ‘n te vol lewe. Ek kon regpak, mooimaak en hierdie ongelooflike gawe uit God se hand weer waardeer. Ek
    0 comments
    40 Dinge wat COVID-19 kom onderstreep het
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    40 Dinge wat COVID-19 kom onderstreep het

    Braam Hanekom Dit is al meermale gesê dat COVID-19 baie dinge onherroeplik verander het. Dit het nie net baie dinge verander nie, maar ook sekere dinge kom onderstreep en as’t ware onder die vergrootglas geplaas. Dit het ondermeer dinge uitgewys wat, as dit nog nie verander het nie, sal moet verander. Die volgende het by my opgekom: 1. Ons is deel van ‘n baie ongelyke samelewing waarin daar baie agterstande is. Sekere dele van ons samelewing is baie swaarder getref as ander.
    0 comments

    Sentrum vir Publieke Getuienis | Tel. 021 957 7202  I  Fax: 086 531 9287  I  spg@kaapkerk.co.za | Bellville, Cape Town

    Religious Centre, church and charity. © 2020 Sentrum vir Publieke Getuienis

    • Instagram
    • Facebook
    • Twitter
    • YouTube