
Musiek en ons stryd teen onbeskaafdheid
Braam Hanekom Met erkenning aan die Burger Daar sal meningsverskille bestaan oor hoe ‘n mens ‘n beskawing definieer. Tog sal jy deur die eeue ‘n breë konsensus vind oor hoe onbeskaafde optrede lyk. Ons nuus is tans deurspek daarvan. Geweld teen vrouens en kinders, geweld in ons townships en die onverdedigbare plaasmoorde is maar enkele voorbeelde. Die alkoholverbod het die stryd tussen beskaafdheid en onbeskaafdheid kom onderstreep. ‘n Dramatiese ingrype, met verrykende gevol