SPG logo.png

Centre for Public Witness

  • Home

  • About Us

  • News

  • COVID-19

  • Projects

    • GROEI
    • Homelessness
    • #100DorpeDialoog
  • Newsletter

  • WCEN

  • More...

    Use tab to navigate through the menu items.
    English
    English
    Afrikaans
    • All Posts
    • Afrikaans
    • English
    Search
    Please pray for Mozambique and Ethiopia
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Please pray for Mozambique and Ethiopia

    We call for serious intercession for the deteriorating situations in Mozambique and Ethiopia. The Centre for Public Witness calls for serious intercessory prayer for the deteriorating situation in Mozambique's Cabo Delgado province where ISIS militants used a soccer field in a local town as an execution ground. Residents who tried to flee were caught and taken to the local soccer field where they were beheaded and hacked to pieces in an atrocity carried out from Friday night
    0 comments
    Bid asseblief vir Mosambiek en Ethiopië
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Bid asseblief vir Mosambiek en Ethiopië

    Ons vra ernstige voorbidding vir die verslegtende situasies in Mosambiek en Ethiopië. Bid asseblief saam met ons vir Mosambiek se Cabo Delgado provinsie waar ISIS militante 'n sokkerveld in 'n dorp gebruik het as ‘n teregstellingsgrond. Inwoners wat probeer vlug het, is gevang en na die plaaslike sokkerveld geneem waar hulle onthoof en stukkend gekap is in 'n gruweldaad wat van Vrydagaand tot Sondag uitgevoer is, volgens Pinnacle News. Meer as 50 mense is onthoof. Lees meer o
    0 comments
    Die wêreld verlang na ware leierskap
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Die wêreld verlang na ware leierskap

    Met erkenning aan Godsdiens Aktueel (Beeld en die Burger) Die Amerikaanse presidentsverkiesing was besig om in `n sirkus te ontaard, toe die koronavirus vir `n wyle die spektakel tot orde geroep het. `n Mens wonder egter onwillekeurig waarheen Amerika en die wêreld op pad is... Dit wil voorkom asof ons onsself in ‘n leierskapkrisis bevind. Feitlik regoor die wêreld vind ons leierskap wat jou keel laat toetrek. Ek moet egter kwalifiseer. Daardie besonderse vrou, Angela Merkel,
    0 comments
    Why do we need public witnesses?
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Why do we need public witnesses?

    Braam Hanekom In my opinion, there are some things that should be very high on our agenda if we want to talk and dream about a happy future. • Growing poverty • A broken economy • Education • Land and housing • Growing removals and polarization There are more, but these are certainly enough for now. It is in such a world and country that I cling to a few things. • The LIGHT that should not be under a bucket, but should shine IN the darkness. The darkness will NOT overwhelm it
    0 comments
    40 geskenke wat COVID-19 aan my gegee het
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    40 geskenke wat COVID-19 aan my gegee het

    Braam Hanekom Daar is ‘n gesegde wat lui dat elke donker vallei aan jou ‘n geskenk bied. Net jy kan dit vind en net jy kan dit oopmaak. Met COVID-19 is dit nie anders nie. Die afgelope dae het ek gaan sit en dink oor die mooi en goeie goed wat ek die afgelope tyd om my waargeneem en ontvang het. 1. Ek het my huis weer leer waardeer. Vir te lank was dit net ‘n oorslaapplek in ‘n te vol lewe. Ek kon regpak, mooimaak en hierdie ongelooflike gawe uit God se hand weer waardeer. Ek
    0 comments
    Waarom het ons 'n publieke getuienis nodig?
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Waarom het ons 'n publieke getuienis nodig?

    Braam Hanekom Daar is na my mening ‘n paar dinge wat baie hoog op ons agenda moet wees as ons enigsins oor ‘n gelukkige toekoms wil praat en droom. • Groeiende armoede • `n Stukkende ekonomie • Onderwys • Grond en behuising • Groeiende verwydering en polarisasie Daar is meer, maar dié is sekerlik vir eers genoeg. Dit is in so ‘n wêreld en land waar ek aan ‘n paar dinge vashou. • Die LIG wat nie onder ‘n maatemmer moet staan nie, maar IN die duisternis moet skyn. Die duisterni
    0 comments

    Sentrum vir Publieke Getuienis | Tel. 021 957 7202  I  Fax: 086 531 9287  I  spg@kaapkerk.co.za | Bellville, Cape Town

    Religious Centre, church and charity. © 2020 Sentrum vir Publieke Getuienis

    • Instagram
    • Facebook
    • Twitter
    • YouTube