SPG logo.png

Centre for Public Witness

  • Home

  • About Us

  • News

  • COVID-19

  • Projects

    • GROEI
    • Homelessness
    • #100DorpeDialoog
  • Newsletter

  • WCEN

  • More...

    Use tab to navigate through the menu items.
    English
    English
    Afrikaans
    • All Posts
    • Afrikaans
    • English
    Search
    A letter to congregations regarding corruption
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    A letter to congregations regarding corruption

    "Do all things without grumbling or disputing, that you may be blameless and innocent, children of God without blemish in the midst of a crooked and twisted generation, among whom you shine as lights in the world." - Philippians 2:14,15 1. Local congregations and corruption Recently, especially after corruption was exposed during the time of COVID-19, a wave of anger and frustration regarding corruption has erupted. The question is what are we going to do other than having he
    0 comments
    Skrywe oor korrupsie aan gemeentes
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Skrywe oor korrupsie aan gemeentes

    "Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld deur die Woord van die lewe uit te dra." - Filippense 2:14,15 1. Plaaslike gemeentes en korrupsie Die afgelope tyd het daar, veral na korrupsie wat in die COVID-tyd ontbloot is, ‘n golf van woede en frustrasie rondom korrupsie losgebars.  Die vraag is wat gaan ons doen, anders as om mekaar warm te praat? H
    0 comments
    Ons het 'n kudde-immuniteit teen korrupsie nodig
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Ons het 'n kudde-immuniteit teen korrupsie nodig

    Braam Hanekom Ons kom ‘n lang pad met korrupsie. Te lank. Die afgelope weke het korrupte COVID-19 tenders ons egter ‘n versadigingspunt laat bereik. Altans, so hoop ons. Jare gelede het ek voor ‘n regeringsgebou in Nairobi gestaan en toe die volgende bord raakgesien: You are now entering a corruption free zone. Ek het dit amusant gevind. Vandag nie meer nie. Tussen al die ontstellende berigte oor korrupsie spook twee vrae by my. Waar kom die virus vandaan? En hoe kan dit gek
    0 comments

    Sentrum vir Publieke Getuienis | Tel. 021 957 7202  I  Fax: 086 531 9287  I  spg@kaapkerk.co.za | Bellville, Cape Town

    Religious Centre, church and charity. © 2020 Sentrum vir Publieke Getuienis

    • Instagram
    • Facebook
    • Twitter
    • YouTube