SPG logo.png

Centre for Public Witness

  • Home

  • About Us

  • News

  • COVID-19

  • Projects

    • GROEI
    • Homelessness
    • #100DorpeDialoog
  • Newsletter

  • WCEN

  • More...

    Use tab to navigate through the menu items.
    English
    English
    Afrikaans
    • All Posts
    • Afrikaans
    • English
    Search
    Please pray for Mozambique and Ethiopia
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Please pray for Mozambique and Ethiopia

    We call for serious intercession for the deteriorating situations in Mozambique and Ethiopia. The Centre for Public Witness calls for serious intercessory prayer for the deteriorating situation in Mozambique's Cabo Delgado province where ISIS militants used a soccer field in a local town as an execution ground. Residents who tried to flee were caught and taken to the local soccer field where they were beheaded and hacked to pieces in an atrocity carried out from Friday night
    0 comments
    Bid asseblief vir Mosambiek en Ethiopië
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Bid asseblief vir Mosambiek en Ethiopië

    Ons vra ernstige voorbidding vir die verslegtende situasies in Mosambiek en Ethiopië. Bid asseblief saam met ons vir Mosambiek se Cabo Delgado provinsie waar ISIS militante 'n sokkerveld in 'n dorp gebruik het as ‘n teregstellingsgrond. Inwoners wat probeer vlug het, is gevang en na die plaaslike sokkerveld geneem waar hulle onthoof en stukkend gekap is in 'n gruweldaad wat van Vrydagaand tot Sondag uitgevoer is, volgens Pinnacle News. Meer as 50 mense is onthoof. Lees meer o
    0 comments
    Die wêreld verlang na ware leierskap
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Die wêreld verlang na ware leierskap

    Met erkenning aan Godsdiens Aktueel (Beeld en die Burger) Die Amerikaanse presidentsverkiesing was besig om in `n sirkus te ontaard, toe die koronavirus vir `n wyle die spektakel tot orde geroep het. `n Mens wonder egter onwillekeurig waarheen Amerika en die wêreld op pad is... Dit wil voorkom asof ons onsself in ‘n leierskapkrisis bevind. Feitlik regoor die wêreld vind ons leierskap wat jou keel laat toetrek. Ek moet egter kwalifiseer. Daardie besonderse vrou, Angela Merkel,
    0 comments

    Sentrum vir Publieke Getuienis | Tel. 021 957 7202  I  Fax: 086 531 9287  I  spg@kaapkerk.co.za | Bellville, Cape Town

    Religious Centre, church and charity. © 2020 Sentrum vir Publieke Getuienis

    • Instagram
    • Facebook
    • Twitter
    • YouTube