SPG logo.png

Centre for Public Witness

  • Home

  • About Us

  • News

  • COVID-19

  • Projects

    • GROEI
    • Homelessness
    • #100DorpeDialoog
  • Newsletter

  • WCEN

  • More...

    Use tab to navigate through the menu items.
    English
    English
    Afrikaans
    • All Posts
    • Afrikaans
    • English
    Search
    What should our focus be now?
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    What should our focus be now?

    Centre for Public Witness Task Team The Centre for Public Witness recently met to place the Centre's activities in the light of radical changes in our context. This led to an in-depth discussion of our current context. The fact that we are consist of members the DRC and the URC broadened the conversation and indeed helped us to look at the world around us with a wide lens. We would like to share with you some of the most important comments made: Civil obedience and self-disci
    0 comments
    40 geskenke wat COVID-19 aan my gegee het
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    40 geskenke wat COVID-19 aan my gegee het

    Braam Hanekom Daar is ‘n gesegde wat lui dat elke donker vallei aan jou ‘n geskenk bied. Net jy kan dit vind en net jy kan dit oopmaak. Met COVID-19 is dit nie anders nie. Die afgelope dae het ek gaan sit en dink oor die mooi en goeie goed wat ek die afgelope tyd om my waargeneem en ontvang het. 1. Ek het my huis weer leer waardeer. Vir te lank was dit net ‘n oorslaapplek in ‘n te vol lewe. Ek kon regpak, mooimaak en hierdie ongelooflike gawe uit God se hand weer waardeer. Ek
    0 comments
    40 Dinge wat COVID-19 kom onderstreep het
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    40 Dinge wat COVID-19 kom onderstreep het

    Braam Hanekom Dit is al meermale gesê dat COVID-19 baie dinge onherroeplik verander het. Dit het nie net baie dinge verander nie, maar ook sekere dinge kom onderstreep en as’t ware onder die vergrootglas geplaas. Dit het ondermeer dinge uitgewys wat, as dit nog nie verander het nie, sal moet verander. Die volgende het by my opgekom: 1. Ons is deel van ‘n baie ongelyke samelewing waarin daar baie agterstande is. Sekere dele van ons samelewing is baie swaarder getref as ander.
    0 comments
    Waarop moet ons nou fokus?
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Waarop moet ons nou fokus?

    Sentrum vir Publieke Getuienis Taakspan Die Sentrum vir Publieke Getuienis (Taakspan) het onlangs vergader om die werksaamhede van die Sentrum in die lig van radikale veranderinge in ons konteks onder die vergrootglas te plaas. Dit het tot ‘n indiepte bespreking van ons huidige konteks gelei. Die feit dat ons uit verteenwoordigers van die NGK én die VGK bestaan, verruim die gesprek en het ons gehelp om inderdaad met ‘n ruim lens na die wêreld om ons te kyk. Graag deel ons met
    0 comments

    Sentrum vir Publieke Getuienis | Tel. 021 957 7202  I  Fax: 086 531 9287  I  spg@kaapkerk.co.za | Bellville, Cape Town

    Religious Centre, church and charity. © 2020 Sentrum vir Publieke Getuienis

    • Instagram
    • Facebook
    • Twitter
    • YouTube