SPG logo.png

Centre for Public Witness

  • Home

  • About Us

  • News

  • Hope and Reconciliation Trust

  • Projects

    • GROEI
    • Homelessness
    • #100DorpeDialoog
  • Newsletter

  • WCEN

  • More...

    Use tab to navigate through the menu items.
    English
    English
    Afrikaans
    • All Posts
    • Afrikaans
    • English
    Search
    Oor maskers en menswees
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Oor maskers en menswees

    Braam Hanekom Dit lyk of daar 'n groeiende konsensus onder medici is oor die dra van gesigmaskers. Jy beskerm daarmee nie noodwendig...
    0 comments
    Die Nuwejaar in met COVID-19, maar ook met hoop en verwagting
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Die Nuwejaar in met COVID-19, maar ook met hoop en verwagting

    Die meeste van ons het gehoop dat die COVID-19-pandemie teen hierdie tyd ou nuus sou wees. Heelaas is dit nie die geval nie. Ek hoor...
    0 comments
    COVID is met ons dié Kersfees
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    COVID is met ons dié Kersfees

    Llewellyn MacMaster, Nioma Venter en Braam Hanekom het gisteraand saam met ander geloofsleiers 'n vergadering met senior lede van die...
    0 comments
    Die konflik en gebrek aan sosiale kohesie in Suid-Afrika
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Die konflik en gebrek aan sosiale kohesie in Suid-Afrika

    Wat kan gemeentes doen? Die jaar storm einde se kant toe en almal slaak ‘n sug van verligting. 2020 was ‘n jaar wat niemand sien kom het...
    0 comments
    Verslag van Waarnemings: EFF-protes, Hoërskool Brackenfell
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Verslag van Waarnemings: EFF-protes, Hoërskool Brackenfell

    Dr Braam Hanekom - 21-11-2020 My dank aan die SAHRC wat aan dr Llewellyn MacMaster en myself permitte verskaf het om as monitors tydens...
    0 comments
    Ekumeniese liggaam bespreek moontlik hulp aan en optrede in Brackenfell
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Ekumeniese liggaam bespreek moontlik hulp aan en optrede in Brackenfell

    Die Western Cape Ecumenical Network, ‘n ekumeniese liggaam wat uit verteenwoordigers van ongeveer 30 kerke en kerklike organisasies in...
    0 comments
    Nuutste COVID-brandpunte en ontwikkelinge
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Nuutste COVID-brandpunte en ontwikkelinge

    `n Aantal geloofsleiers het verlede Vrydag ‘n Zoom-vergadering met premier Alan Winde, ‘n paar ministers in die provinsiale regering,...
    0 comments
    Bid asseblief vir Mosambiek en Ethiopië
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Bid asseblief vir Mosambiek en Ethiopië

    Ons vra ernstige voorbidding vir die verslegtende situasies in Mosambiek en Ethiopië. Bid asseblief saam met ons vir Mosambiek se Cabo...
    0 comments
    SA benodig sosiale kohesie en 'n nuwe sosiale kontrak
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    SA benodig sosiale kohesie en 'n nuwe sosiale kontrak

    Dit is teen hierdie tyd redelik duidelik dat Suid-Afrika tans met enorme uitdagings gekonfronteer word. Nasionaal en plaaslik. By die...
    0 comments
    Die wêreld verlang na ware leierskap
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Die wêreld verlang na ware leierskap

    Met erkenning aan Godsdiens Aktueel (Beeld en die Burger) Die Amerikaanse presidentsverkiesing was besig om in `n sirkus te ontaard, toe...
    0 comments
    WCEN praat oor grond, huise, ekonomie, geweld, korrupsie
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    WCEN praat oor grond, huise, ekonomie, geweld, korrupsie

    @Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit Die Western Cape Ecumenical Network (WCEN) het verlede Dinsdag by die Andrew Murray Sentrum op...
    0 comments
    Skrywe oor korrupsie aan gemeentes
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Skrywe oor korrupsie aan gemeentes

    "Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder...
    0 comments
    Ons het 'n kudde-immuniteit teen korrupsie nodig
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Ons het 'n kudde-immuniteit teen korrupsie nodig

    Braam Hanekom Ons kom ‘n lang pad met korrupsie. Te lank. Die afgelope weke het korrupte COVID-19 tenders ons egter ‘n versadigingspunt...
    0 comments
    'n Gebed vir Suid-Afrika te midde COVID-19
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    'n Gebed vir Suid-Afrika te midde COVID-19

    Almagtige God en hemelse Vader Ons aanbid U as Vader, Seun en Heilige Gees In hierdie tyd van beproewing nader ons U met danksegging en...
    0 comments
    Die “herstrukturering” van die Suid-Afrikaanse ekonomie
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Die “herstrukturering” van die Suid-Afrikaanse ekonomie

    Na aanleiding van Zoom-gesprek met o.a. Proff Piet Naudé en André Roux COVID-19 het heelwat dinge onder die vergrootglas geplaas. So ook...
    0 comments
    Musiek en ons stryd teen onbeskaafdheid
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    Musiek en ons stryd teen onbeskaafdheid

    Braam Hanekom Met erkenning aan die Burger Daar sal meningsverskille bestaan oor hoe ‘n mens ‘n beskawing definieer. Tog sal jy deur die...
    0 comments
    COVID-19 en die dood
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    COVID-19 en die dood

    Braam Hanekom Met erkenning aan die Burger se Godsdiens Aktueel Ek kan nie onthou of daar al ooit ‘n tyd in my lewe was waar ons al so...
    0 comments
    'n Halwe kerk?
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    'n Halwe kerk?

    Braam Hanekom Die COVID-19-pandemie het baie uitdagings aan ons almal kom stel. Die kerk is nie gespaar nie. Laat ek egter eers dit sê....
    0 comments
    VERKLARING DEUR DIE MODERAMEN VAN DIE WES-KAAPSE STREEKSINODE VAN DIE VERENIGDE GEREFORMEERDE KERK
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    VERKLARING DEUR DIE MODERAMEN VAN DIE WES-KAAPSE STREEKSINODE VAN DIE VERENIGDE GEREFORMEERDE KERK

    Die moord van Tazne Van Wyk is nog 'n tragedie wat die gemeenskappe van die Wes-Kaap en Suid-Afrika geruk het in 'n tyd wat die...
    0 comments
    40 geskenke wat COVID-19 aan my gegee het
    Publieke Getuienis
    • Feb 8

    40 geskenke wat COVID-19 aan my gegee het

    Braam Hanekom Daar is ‘n gesegde wat lui dat elke donker vallei aan jou ‘n geskenk bied. Net jy kan dit vind en net jy kan dit oopmaak....
    0 comments
    1
    2
    3

    Sentrum vir Publieke Getuienis | Tel. 021 957 7202  I  Fax: 086 531 9287  I  spg@kaapkerk.co.za | Bellville, Cape Town

    Religious Centre, church and charity. © 2020 Sentrum vir Publieke Getuienis

    • Instagram
    • Facebook
    • Twitter
    • YouTube